bpw-opleiding-may2025 Opleidingskursusse Aanlyn Registrasies
Opleiding
Registreer Nou
Registreer Nou

Opleidingskursusse Aanlyn Registrasies

* Bykomende kursusse en datums sal apart bespreek en ingedien moet word.
* Geen opleiding sal gegee word indien betaling nie voor die datum van die kursus gemaak is nie.
* Geen besprekings sal gemaak word tensy 'n inskrywingsvorm ontvang word nie.
* Geen terugbetalings sal gemaak word teen enige kansellasies nie.
* Bewys van elektroniese betaling of 'n bankgewaarborgde tjek wat saam met die inskrywingsvorm voorsien word, sal aanvaar word.
* Vir enige navrae kontak asb Leeanne Greeff (011) 680-1443 of (011) 681-3300 / e-pos: bpwsales@bpw
5 + 6 =